If you want something you never had, do something you have never done

If you want something you never had, do something you have never done

Monday, February 1, 2010

BOLAND TRAVEL PAARL






So, this is my dayjob!! I am the accountant for Boland Travel in Paarl. What a marvellous place to work for. There is NEVER a dull moment.

Ek het soveel ongelooflike herinneringe tot dusver , en hierdie jaar is my derde! Die pragtige hotelle en ander eiendomme wat ons besoek het. Die spanbou naweke..sjoe!! onvergeetlik op soveel verskillende vlakke!!! Ha Ha Ha!!

En natuurlik loslitdag...want ons maak van elke geleentheid 'n okkasie. Dit hou 'n goeie gees in die kantoor, en sorg natuurlik vir tonne pret. Dit was verseker een van die beste besluite van my lewe om van rigting te verander in my loopbaan, en in toerisme betrokke te raak. Ek was nog nie een dag spyt daaroor nie!!!

Hier is fotos van spanboue, een van ons kersfunksies waar ons 'n cookout gehou het...ons was wafferse sjefs en het mean pizza's gemaak!!! Ons trippie op die Premier Classe trein ...

Dan natuurlik die photoshoot wat ons gehad het by die Taalmonument in die Paarl. Ons het Die Burger gekontak hiervoor en 'n ekstra buiteblad gehad met fotos, advertensies ens van Boland Travel. Ons het 'n klomp van hierdie koerante per hand gaan aflewer by ons kliƫnte. Dit was inderdaad 'n baie interessante dag! And we were dressed for the occasion!!!

No comments: