If you want something you never had, do something you have never done

If you want something you never had, do something you have never done

Saturday, October 30, 2010

Troue - Francois & Jacqueline -ByGraceAlone

Die bruid en bruidegom!


Die badkamer
Haar 'dogtertjies' het almal bypassende silwer rokkies, skoentjies, handsakkies, parasol en verewaaier gehad....cute cute cute



Francois en Jacqueline se troue was by een van die mooiste venues wat ek in 'n baie lang tyd beleef het. ByGraceAlone is op die Sinksabrug pad buite George.
Hierdie kasteel, ja letterlik 'n kasteel, was net iets ongelooflik moois om te sien. Jacqueline het absoluut stunning gelyk!

No comments: