Wat die verf op afvalhout betref : dit is vinnig met akriel, niks fancy nie. Die kleintjie is Lize s'n, sonder enige hulp, die affodil is deur yours truely. Else het sulke houtstukke met messegoed en kombuisgoed in haar gallery gehad en dit het blykbaar baie goed verkoop (was gedoen deur 'n ene Sulette - miskien het jy al van haar gehoor?)Ek was net lus om te probeer en het Lize se verf gebruik, wat daar was.
1 comment:
Kan 'n brak so lyk - morning after . . . ?

Post a Comment